Barend Beer en die Woud van Hartseer Paperback

Barend Beer en die Woud van Hartseer Paperback

Tous les 2 prix et vendeurs

Hot Deal Alert – Meilleur prix !
Amazon.be· Vendeur reconnu
€ 15,88
3 à 4 joursLivraison gratuite
Check de website voor de levertijd | Gratis bezorgd > €20,-
Voir le produit
Voir le produit
Amazon.be Marketplace· Marketplace
€ 15,88
3 à 4 joursLivraison gratuite
Check de website voor de levertijd | Gratis bezorgd > €20,-
Voir le produit
Voir le produit

Spécifications

Overige kenmerken
Verpakking breedte
15,2 cm
Product breedte
15,2 cm
Product hoogte
0,9 cm
Verpakking lengte
22,9 cm
Product lengte
22,9 cm
Verpakking hoogte
0,9 cm
Naam verantwoordelijke marktdeelnemer in de EU
Libri GmbH
EAN
9798257710704
Verpakkingsgewicht
227 g
Personage
Barend Beer

Description du produit

Wanneer Barend se mamma-beer 'n uitnodiging uit Die Hemel ontvang is Barend aanvanklik kwaad. Hoe kan sy ma hom alleen los terwyl sy op reis gaan na 'n plek waarvandaan sy nie beplan om terug te keer nie?
Barend agtervolg sy ma wanneer sy haar reis aanhef, maar op pad Hemel toe verloor hy haar spoor en verdwaal hy in die Woud van Hartseer.
Hoe gaan hy sy pad uit die diepste, donkerste woud in die wêreld vind?
>Barend Beer en die Woud van Hartseer is 'n verhaal oor verlies, maar ook oor hoop en die vriendskappe wat in die grootste oomblikke van nood gesmee word. Hierdie boek is geskik vir kinders en tieners wat reeds gevorderde lesers is, asook vir enigiemand wat hulself in die Woud van Hartseer bevind na die verlies van 'n geliefde. Die tema van verlies word met teerheid aangebied, en dus kan selfs die jongstes en die oudstes by hierdie verhaal aanklank vind.

Avis

Aucun avis n’a encore été écrit

Tu possèdes ce produit et tu aimerais donner ton avis ? Commence ci-dessous à écrire ton avis. Selon le niveau de détail, écrire un avis prend en moyenne entre 3 et 10 minutes. Avec ton opinion, tu aides les autres visiteurs à faire un meilleur choix et tu tentes chaque mois de gagner 250 € ! Clique ici pour les conditions de l’action.

Quelle note donnes-tu à ce produit ?